Sit die POUSE in Menopouse saam met dr. Aldi – Afrikaans

R98

Die Afrikaanse digitale menopouseboekie deur Dr. Aldi Geldenhuis, met foto’s. 36 bladsye oor jou veranderende liggaam, voeding en dermwelstand, daaglikse welstandsintegrasie, intimiteit en Menovance-produkinligting. Aflaaibare PDF vir jou foon, tablet of rekenaar.